Dogters Van Sahara

Format: Paperback

R82.00

Die leser word bewus gemaak van die belangrikheid van die rol wat ouers moet speel in ‘n kind se lewe. Die broosheid en wroeging van die hart van ‘n kind word weergee en dis die hoop van die skrywer om die ouer tot ‘n dieper insig te lei. Om hul bewus te maak van hoe hul handelswyse ‘n kind onherroeplik kan bevoordeel of benadeel.

Sold By: Reach Publishers
Category: .
Tag: .

Author: Susan Meiring
Publisher: Reach Publishers
Format: Paperback
Pages: 110
Brand:

Description

Die leser word bewus gemaak van die belangrikheid van die rol wat ouers moet speel in ‘n kind se lewe. Die broosheid en wroeging van die hart van ‘n kind word weergee en dis die hoop van die skrywer om die ouer tot ‘n dieper insig te lei. Om hul bewus te maak van hoe hul handelswyse ‘n kind onherroeplik kan bevoordeel of benadeel.

Liewe leser, stap saam met my in die lewens van dogters, wat aan verwerping en mishandeling onderworpe was. Deel hul daaglikse lewe en roetine, hul lief en leed, in hierdie instituut, Sahara, wat hul beskut teen die aanvalle van die lewensstorms…

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Dogters Van Sahara”

Warning: call_user_func() expects parameter 1 to be a valid callback, no array or string given in /usr/www/users/megabwknfr/wp-content/plugins/woocommerce/templates/single-product/tabs/tabs.php on line 43